Sport
⚽ SOCCER-DAG '26 ⚽
27.06.2026
Aksie!!!!!! Ons personeel het vandag sake uitgespook op die veld ter viering van die FIFA Wêreldbeker! Wat 'n absolute fees van gees, lag en pure kompetisie tussen ons eie Havie-spanne. #PlayTogether #FIFAWorldCup2026 #onsskool
Meer Havie Nuus
H
Word deel van
die Havie-familie.
Kontak ons vandag nog vir meer inligting oor inskrywings.